Posts

NOUE ONTKOMING

Image
  NOUE ONTKOMING Dit was winter skoolvakansie doer in Vanwyksvlei in 1960 en ons outjies is skaars nege jaar oud. Klokslag   op tyd ontmoet ek vir Tollie, Wesley en Stompie Burger vir ons rokie van die dag. Tabak was onmoontlik verkrygbaar en rooktoerusting ewe so, maar slim maak ons pype van riet en soos jy ook weet vir tabak is droeë moerbeiblare net die plaasvervanger. Ons sit net buite die dorp onder die brug en steek aan. Die blou wolke hang in die lug en ons hoes te lekker. Jy moes daai lyftaal sien, presies soos ons die ooms altyd dophou, linkerhand in die sak en daai pyp so entjie voor jou. Windgat! “Gwaaa ...!!”, ‘n groot slag, ons storm uit en hoog bo in die lug ‘n lang wit streep. Ontploffing op ontploffing. Wesley gil, “Dis ‘n vliegtuig wat daar val ouens!!” Vier dae later kom die weeklikse poslorrie met laas Woensdag se Burger. Die voorblad berig, "Meteoor het tussen Carnarvon en Williston geval, gelukkig geen ongevalle ... " Sjoe!!  

Anderkant die eerste Ster

Image
  Anderkant die eerste Ster   Dit is maar net tien kilometer groot en draai stadig in die rondte. Almal is baie bang, die eerste tekens reeds weke gelede gesien. Ver bo almal in die ruimtestasie is Lydia die eerste wat die spikkeltjie deur haar teleskoop sien, “Ag wat dis niks, al weer ʼn bohaai wat sal verby gaan.” As die volgende drie weke net kan verby gaan. Dit raak nou net te lank en alleen hier bo. Sy verlang so na Pieter en klein Leon. Die outjie skaars ʼn jaar oud, praat sonder ophou en vermaak mens sover hy gaan! Die MeerKat ruimtebeheerstasie by Carnarvon kontak haar elke uur, “Lydia, jy moet nou baie mooi kyk en vir ons presies meet. Sy naam is Elkiya II.” Weke gaan verby, en almal weet nou dit is onvermydelik dat die botsing gaan gebeur. Lydia sit vasgenael voor die patryspoort, die voorwerp nou groot en duidelik, die vlamme spat toe dit die atmosfeer tref. Sy sien duidelik Johannesburg se liggies ver onder haar. Die voorwerp tref die aarde skaars tagtig ...

Tussen Treine, tussen Stasies ...

Image
  Tussen Treine, tussen Stasies ...                   © VDS Brink “Elke keer was dit ʼn afskeid, elke keer weer ʼn begin, ʼn honderd haltes langs die spoor, elke stasie het sy eie skim.”   Die sekelmaan hang stil in die weste, die blare van die bloekoms hang stil. “Jy kan maar blaas ou Pieter, die groen vlag waai al!” sê Koos. Pieter trek die ketting in die dak en die skril fluit weergalm oor Hutchinson stasie. Koos trek die hefboom en die 25C begin stadig vorentoe kruip, die Trans Karoo agter hom met die slapende passasiers. Voor op die rook deflektors staan met trots en blink ge-Brasso, “ Annemarie ” Gou-gou wys die spoedmeter vyftig myl per uur. “Nog vyf om te gaan dan is ons daar!” sê Koos. “Pieter gee nog so bietjie gas jong, ek maak vir ons koffie!” Pieter neem die graaf en skep diep en gooi vêr in die vuurkas. Die ag reuse wiele klip-klap op die laste. Koos kyk uit na sterrehemel soos jy net in die Roggeveld sal si...

Die Redder

Image
Opgedra aan Pasha, Kasper, Sebastiaan, Liefka en Stella wat ons lewens altyd verhelder . Djoser gee ʼn diep sug, “Ai dierbare Juba, wat gaan van ons word?” “U Majesteit, ek is net so bekommerd, dis duidelik dat die sewe vet jare verby is en hoe gaan die volk oorleef?” Djoser streel oor Juba se rug en sy lang stert, Juba begin saggies spin. “U Majesteit, hulle gaan inkom en alles verwoes en opvreet en niks kan hulle keer nie!” “Ek weet Juba. Maar ek wil hê dat jy moet lank dink hieroor. Jy verstaan diere soveel beter as ek."   Juba kom stert orent by die troonsaal in. “U Majesteit, ek dink ek het dit!” Djoser kyk op, “Vertel my asseblief want ek weet nie meer nie. Ons kos gaan te gou opraak in die sewe maer jare en daardie aaklige Kanaaniete gaan oor die see kom en ons mense doodmaak.” “U Majesteit, daar is ʼn dier wat familie van my is. Ons mag dalk die vinnigste dier op aarde wees, maar hulle is baie kleiner, ratser en dis net wat ons nodig het om die vyand te keer vo...

Katunka learns to fly

Image
  asdfasfd

A Bundle of Skills: The Core Competency

Image
He is a good artist, yet not good enough to ever sell a painting, he can crack jokes and are the heart of any party, yet will never make a cent as a stand-up comedian, he did an MBA, yet scores of other people did it as well. His is Scott Adams, and he is the only funny person that has a business qualification and that can paint. He is doing well as he draws funny stuff that relates to business. He gives us Dilbert. Scott Adams found that bundle of skills in his life when he combined his competencies in a unique way. The story started 500 years ago … when the Spaniards discovered what they thought was India and promptly called the locals “Indians”. These Indians did great things. They built huge cities, six lane highways across the Andes, mastered civil engineering, art and science. In the city of Lima are several pyramids build by the Incas a thousand years ago. Yet ... they never read or write and their highways had steps as the wheel was not invented. No need for wheels as Lamas and...

Get them to listen!

Image
  Talking to others, making our point and pitch our idea are key to success on our road in life. Much is said and done about the content of our presentations, little about the way how to do it. How to do it is much more important than the words we use! Mark Twain said, “All suffers from stage fright, those that do not are liars." It is one of the top fears in life to stand in front of an audience. Some keys to overcome and be a great success: Ask who the audience is. Talk about their needs and how we can solve it. We all need safety, belonging, self-esteem, self-actualization, we are curious, neatness, sympathy, spirituality, achievement, revenge, adventure and danger, fear and resolve, humor and play. Give some of it! The first and last sentences will make or break. Start with a surprise, a story works the best by far. Self-effacing humor or an open question. End by leaving them wondering and yearning for more. Drop an unexpected twist in the tail! Use your voice. Talk loader and...